BooksDirect

Description - Die hoenderdief by Beatrice Rodriguez

Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende - 'n beer, haas en haan - agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle!

Buy Die hoenderdief by Beatrice Rodriguez from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

A Preview for this title is currently not available.
Chicken Thief
Hardback , Mar '09
15% OFF!
RRP: $22.99 $19.54
Barnaby Is Not Afraid of Anything
Hardback , Sep '22
RRP: $37.39 $33.65